VeldSense logo: renoster en bul met 'n sonkrag-halsband

Binnekort beskikbaarComing soon

Weet waar jou beeste is. Sonder 'n maandelikse fooi.Know where your cattle are. No monthly fee.

VeldSense is 'n sonkrag GPS-halsband vir beeste. Dit stuur die ligging oor LoRa-radio na jou eie basisstasie op die plaas, so jy het nie seldekking of 'n intekening nodig nie.

VeldSense is a solar-powered GPS collar for cattle. It sends each animal's location over LoRa radio to your own base station on the farm, so you need no cell coverage and no subscription.

Hoe dit werkHow it works

  1. Sit die halsband om die bees se nek.Fit the collar on the animal.
  2. Die halsband stuur gereeld sy GPS-ligging na die basisstasie.The collar regularly sends its GPS location to the base station.
  3. Kyk op jou foon of rekenaar waar jou kudde is.Check on your phone or computer where your herd is.

Wil jy eerste hoor?Want to hear first?

VeldSense is nog nie te koop nie. Stuur vir ons 'n WhatsApp of volg ons op Facebook, dan laat weet ons jou sodra dit beskikbaar is.

VeldSense is not for sale yet. Send us a WhatsApp or follow us on Facebook and we'll let you know as soon as it's available.