VeldSense logo: renoster en bul met 'n sonkrag-halsband

Binnekort beskikbaarComing soon

Weet waar jou diere is. Sonder 'n maandelikse fooi.Know where your animals are. No monthly fee.

VeldSense is 'n sonkrag GPS-halsband vir Wild en Vee. Dit stuur die ligging van die dier gereeld na jou eie basisstasie op die plaas, en daar is geen maandelikse subskripsie nie.

VeldSense is a solar-powered GPS collar for game and livestock. It regularly sends the animal's location to your own base station on the farm, and there's no monthly subscription.

Hoe dit werkHow it works

  1. Sit die halsband om die dier se nek.Fit the collar on the animal.
  2. Die halsband hou heeltyd kontak met die basisstasie. Dit hou die dier se ligging en welstand dop, sodat jy dadelik weet as 'n dier in die moeilikheid is.The collar stays in constant contact with the base station. It keeps track of the animal's location and wellbeing, so you know immediately when an animal is in trouble.
  3. Gaan iets buite die perke wat jy stel, wag dit nie vir die volgende inkloktyd nie. Die basisstasie maak dadelik 'n alarm en laat weet jou op jou foon. Met die premium-model kan jy ook lewendige beelde van die dier sien wanneer dit 'n alarm maak.If anything goes outside the limits you set, it doesn't wait for the next check-in. The base station raises an alarm immediately and notifies you on your phone. With the premium model you can also see live footage of the animal when it raises an alarm.
  4. Kyk op jou foon of laptop na jou diere, van enige plek in die wêreld waar jy internet het.Check on your animals from your phone or laptop, anywhere in the world with internet.

Wil jy eerste hoor?Want to hear first?

VeldSense is binnekort beskikbaar. Stuur vir ons 'n WhatsApp of volg ons op Facebook, dan laat weet ons jou sodra jy dit kan koop.

VeldSense is coming soon. Send us a WhatsApp or follow us on Facebook and we'll let you know as soon as it's available to buy.